Tom toesprake. Skrywer, digter, beoordelaar en toespraak-spesialis

Sponsored
Sponsored
Tom toesprake. Skrywer, digter, beoordelaar en toespraak-spesialis

Tom toesprake. Skrywer, digter, beoordelaar en toespraak-spesialis

Tom toesprake. Skrywer, digter, beoordelaar en toespraak-spesialis sedert 1990.
As onderwyser en pa, in Bloemfontein, het ek deur die jare ‘n wye reeks behoeftes geïdentifiseer rakende toesprake
Kinders van so vroeg as Graad 1 moet kan toesprake lewer. Daar is nie altyd hulp by die huis of andersins vir leerders beskikbaar nie, om verskeie redes. Senior hoërskoolleerders, studente en volwassenes, met vol programme, verkeer onder druk om voorleggings, werkstukke ensovoorts voor te dra of betyds in te dien.

Sponsored

Ek fokus dan ook op drie bane of metodes van diens- en produklewering, vir skoolleerders, studente en volwassenes, in Afrikaans en Engels:

  • Leer jou hoe om dit self te doen, op ‘n individuele grondslag
  • Doen die skryfwerk vir jou
  • Bied kursusse en seminare aan groepe, rakende hoe om dit self te doen, en voortdurend te verbeter
Besoek ons webwerf